Vlak 1
Bevorder na: Oud Wose 
LP: 52 Koste: 20 Skuiwe: 4 Orde: wettig EP: 40
Vermoëns: lokval regenereer
Selde gesien, selfs deur die Elwe, is Wose 'n soort van kreatuur waarvan ons baie min weet. Die Elwe verskaf meeste van die kennis; hulle vertel dat hierdie wesens nie van bome afstam nie alhoewel die form dieselfde is, en hulle weet die Wose is naber verwant aan die fëewêreld as die Elwe self, maar in 'n ander opsig. Die doen en late van hulle soort is onbekend, maar dit is duidelik dat hulle beskermers is van die natuur.
Woses stel glad nie belang in gevegte nie, maar is geweldig sterk. Hul is egter glad nie gewood aan rondbeweeg, of vlugvoetig nie.
Spesiale notas: Wose regenereer deur van natuurlike hulpbronne om hulle gebruik te maak en sodoende het hulle nie nodig om na die dorpies te gaan vir hulp of vir voeding nie.
Naam | Tipe | Trefhoue | Afstand | Spesiaal | |
![]() |
verpletter | impak | 13-2 | nabygeveg |
lem | 0% |
koue | 10% |
vuur | -50% |
heilige | 20% |
impak | 40% |
steek | 60% |
Terrein | Beweging | Verdediging |
Kasteel | 1 | 20% |
Dorpie | 1 | 20% |
Diep water | 99 | 10% |
Vlak water | 2 | 20% |
Graslande | 1 | 20% |
Woud | 1 | 40% |
Heuwels | 2 | 30% |
Berge | 3 | 30% |
Moeras | 2 | 30% |
Sand | 2 | 20% |
Grot | 3 | 20% |
Sneeu | 2 | 20% |
Mushroom Grove | 2 | 30% |
Chasm | 99 | 20% |