Yeti

Vlak 4

 

Bevorder na:

Advance from:

LP: 142  Cost: 30  Skuiwe: Orde: neutraal  EP: 100

Vermoëns:

Nie veel is bekend omtrent die Yeti's nie. Daar word vertel dat hulle aap-sortige wesens was wat in afgeleë berge gewoon het. Baie min mense het al een gesien, en baie betwyfel dat hul wel bestaan.


aanvalle

Naam Tipe Trefhoue Afstand Spesiaal
vuis impak 32-2 short  

Weerstande

lem 20%
koue 50%
vuur 20%
heilige 20%
impak 10%
steek 20%

Terreinverstellings

Terrein Beweging Verdediging
Kasteel 1 40%
Dorpie 1 40%
Diep Water 100 20%
Vlak Water 2 20%
Graslande 1 30%
Woud 2 40%
Heuwels 1 50%
Berge 2 60%
Moeras 2 20%
Sand 2 30%
Grot 1 40%
Tundra 2 60%

Back to start