Wraith

Vlak 2

 

Bevorder na: Gees 

Advance from: Spook

LP: 25  Cost: 34  Skuiwe: Orde: chaoties  EP: 150

Vermoëns:

Hierdie vermartelde forms van wat eens krygers was, is een van die mees vreesaanjaende dinge wat 'n nekromant kan skep, want 'n swaard klief eenvoudig net deur hulle, en dit is asof jy die lug probeer sny. Wat sulke vrees inboesem is die gedagte dat hierdie monsters onsterflik is, maat dit is totaal onwaar.

As gevolg hiervan is 'n medode gemaak waarvolgens die toordery wat hiedie kreature dryf hulself kan hernu vanaf die ding wat hulle bedreig.
Spesiale Nota's: 'n Trefhou van hul lem sal die lewe uit-dreineer vanuit hulle slag-offer en dit sal die doodskim laat aansterk. Doodskimme het baie ongewone weerstand teen skade, en hulle beweeg redelik stadig oor water.


aanvalle

Naam Tipe Trefhoue Afstand Spesiaal
Dodelem lem 7-4 short dreineer 
kla koue 4-3 long  

Weerstande

lem 40%
koue 70%
vuur 10%
heilige -50%
impak 40%
steek 40%

Terreinverstellings

Terrein Beweging Verdediging
Kasteel 1 50%
Dorpie 1 50%
Diep Water 4 50%
Vlak Water 3 50%
Graslande 1 50%
Woud 1 50%
Heuwels 1 50%
Berge 1 50%
Moeras 1 50%
Sand 1 50%
Grot 1 40%
Tundra 1 50%

Back to start