Wose

Vlak 1

 

Bevorder na: Oud Wose 

Advance from:

LP: 52  Cost: 20  Skuiwe: Orde: wettig  EP: 40

Vermoëns:

Selde gesien, selfs deur die Elwe, is Wose 'n soort van kreatuur waarvan ons baie min weet. Die Elwe weet seker die meeste en hulle vertel dat die Wose niks te doen het met die bome nie, alhoewel die form dieselfde is. Hulle dink die Wose is naby familie van die fëe, nader familie aan die fëe as wat die Elwe is, maar in 'n ander opsig. Die doen en lates van die Wose's is onbekend, maar dit is duidelik dat hulle beskermers is van die natuur.

Woses stel glad nie belang in gevegte nie, maar is geweldig sterk. Hul is egter glad nie gewood daaraan, en kan nie, vinnig rondbeweeg nie.

Spesiale Nota's: Wose regenereer deur van natuurlike hulpbronne gebruik te maak en sodoende het hulle nie nodig om na die dorpies te gaan vir hulp of vir voeding nie.


aanvalle

Naam Tipe Trefhoue Afstand Spesiaal
verpletter impak 13-2 short  

Weerstande

lem 0%
koue 20%
vuur -50%
heilige 20%
impak 40%
steek 60%

Terreinverstellings

Terrein Beweging Verdediging
Kasteel 1 20%
Dorpie 1 20%
Diep Water 100 10%
Vlak Water 2 20%
Graslande 1 20%
Woud 1 40%
Heuwels 2 30%
Berge 3 30%
Moeras 2 30%
Sand 2 20%
Grot 3 20%
Tundra 2 20%

Back to start