Wolf Ruiter

Vlak 1

 

Bevorder na: Kabouter Ridder  Kabouter Stroper 

Advance from:

LP: 32  Cost: 17  Skuiwe: Orde: chaoties  EP: 30

Vermoëns:

Niemand weet vir seker hoe lank wanneer die Kabouters die wolwe begin vang en mak gemaak het sodat hulle dit kan ry nie. Kabouters is kleiner en swakker as die Orke. Enigiemand wat vir homself 'n ryding kan kry gedurende 'n geveg, het 'n veiliger en as ons dit so mag stel, 'n meer amusante rol in die stryd.

Wolwe sal nooit 'n man in volle lyfbeskerming se gewig kan dra nie, maar 'n Kabouter in leer-beskutting is vir hulle maklik om te dra. Waar perde dit moeilik vind om oor berge te kom, is die berg-terrein maklik vir wolwe, maar die wolwe sukkel weer deur water en woude.


aanvalle

Naam Tipe Trefhoue Afstand Spesiaal
slagtande lem 5-3 short  

Weerstande

lem 0%
koue 0%
vuur 0%
heilige 20%
impak 0%
steek 0%

Terreinverstellings

Terrein Beweging Verdediging
Kasteel 1 60%
Dorpie 1 60%
Diep Water 100 20%
Vlak Water 3 20%
Graslande 1 40%
Woud 2 50%
Heuwels 1 50%
Berge 2 60%
Moeras 3 30%
Sand 2 30%
Grot 2 40%
Tundra 3 20%

Back to start