Vampier Vlêrmuis

Vlak 0

 

Bevorder na: Bloed Vlêrmuis 

Advance from:

LP: 14  Cost: 13  Skuiwe: Orde: chaoties  EP: 14

Vermoëns:

Vampier Vlêrmuise is lewende dooie gedrogte wat aanval deur hulle slagoffers te byt. Alhoewel hul slagtande nie baie sterk is nie - dreineer hulle die lewe uit hul slagoffers deur hul bloed uit te suig - en die slagoffer se bloed versterk dan die vlêrmuise.


aanvalle

Naam Tipe Trefhoue Afstand Spesiaal
slagtande lem 4-2 short dreineer 

Weerstande

lem 0%
koue 60%
vuur -20%
heilige -100%
impak 0%
steek 0%

Terreinverstellings

Terrein Beweging Verdediging
Kasteel 1 50%
Dorpie 1 50%
Diep Water 1 50%
Vlak Water 1 50%
Graslande 1 50%
Woud 1 50%
Heuwels 1 50%
Berge 1 50%
Moeras 1 50%
Sand 1 50%
Grot 1 40%
Tundra 1 50%

Back to start