Trol Klipgooier

Vlak 2

 

Bevorder na:

Advance from: Trol Jongeling

LP: 53  Cost: 32  Skuiwe: Orde: chaoties  EP: 100

Vermoƫns:

Vele Trolle het al daaraan gedink om rotse gedurende gevegte te gooi en party verkies dit as hulle ideale wapen. Omdat sulke rotse nie altyd beskikbaar is nie, dra die rots-gooiende trolle die rotse rond in sakke oor hulle skourers. Hierdie selfde leersak word dan sommer ook gebruik as 'n slinger-vel.

Spesiale Nota's: Alhoewel lomp, is die skade wat aangerig word deur 'n rots, meer dodelik as die van 'n pyl, as dit 'n trefhou is. Trolle het die ingeboude vermoƫ om te regenereer asof hulle op 'n dorpie rus.


aanvalle

Naam Tipe Trefhoue Afstand Spesiaal
vuis impak 10-2 short  
slinger impak 20-1 long  

Weerstande

lem 20%
koue 0%
vuur 0%
heilige 20%
impak 0%
steek 20%

Terreinverstellings

Terrein Beweging Verdediging
Kasteel 1 40%
Dorpie 1 40%
Diep Water 100 20%
Vlak Water 2 20%
Graslande 1 30%
Woud 2 40%
Heuwels 1 50%
Berge 2 60%
Moeras 2 20%
Sand 2 30%
Grot 1 40%
Tundra 2 20%

Back to start