Vlak 2
Bevorder na: Trol Kryger 
Advance from: Trol Jongeling
LP: 55 Cost: 32 Skuiwe: 5 Orde: chaoties EP: 60
Vermoëns:
Trolle is 'n bron van bekommernis in die gedagtes van die Dwerge en die Menseras. Hulle kan nie verstaan waar hierdie kreature vandaan kom nie, of miskien meer belangrik, die dryfkrag agter hul bomenslike lewenskrag en sterkte. 'n Volgroede trol, selfs sonder 'n wapen, is 'n groot bedreiging in 'n geveg. Die massiwe knuppels wat die trolle verkies in gevegte, is soos 'n verlenging van hul arms, en word gebruik om hulle slagoffers tor oorgawe te dwing.
Spesiale Nota's: Trolle besit 'n regenerasie eienskap wat veroorsaak dat hulle herstel asof hulle op 'n dorpie rus.
Naam | Tipe | Trefhoue | Afstand | Spesiaal | |
![]() |
knuppel | impak | 14-2 | short |
lem | 20% |
koue | 0% |
vuur | 0% |
heilige | 20% |
impak | 0% |
steek | 20% |
Terrein | Beweging | Verdediging |
Kasteel | 1 | 40% |
Dorpie | 1 | 40% |
Diep Water | 100 | 20% |
Vlak Water | 2 | 20% |
Graslande | 1 | 30% |
Woud | 2 | 40% |
Heuwels | 1 | 50% |
Berge | 2 | 60% |
Moeras | 2 | 20% |
Sand | 2 | 30% |
Grot | 1 | 40% |
Tundra | 2 | 20% |