Dief

Vlak 1

 

Bevorder na: Uitvaagsel 

Advance from:

LP: 24  Cost: 13  Skuiwe: Orde: chaoties  EP: 28

Vermoëns:

So lank terug as wat enigeen kan onthou, het die lede van verskeie 'gildes' van rot-vangers wat in die groter stede opgeskiet het, hul hare gebleik met kalk todat dit 'n ligte blou geword het. Dit was 'n brawe ding om te doen aangesien hulle bedrywighede nie altyd wettig was nie. Diewe het baie vaardighede, en is genoegsaak om vinnig te wees op hul voete en vaardig te wees met 'n mes. Hulle gebruik skroom nie om 'vuil taktiek' te gebruik in 'n geveg nie.

Spesiale Nota's: Terwyl 'n eenheid wat 'n bondgenoot is van die dief, die vyand se aandag aftrek, kan die dief rugsteek vir dubbel die skade deur agter die vyand se rug in te sluip.


aanvalle

Naam Tipe Trefhoue Afstand Spesiaal
dolk lem 4-3 short rugsteek 

Weerstande

lem -30%
koue 0%
vuur 0%
heilige 20%
impak -20%
steek -20%

Terreinverstellings

Terrein Beweging Verdediging
Kasteel 1 70%
Dorpie 1 70%
Diep Water 100 30%
Vlak Water 2 40%
Graslande 1 60%
Woud 2 70%
Heuwels 2 70%
Berge 3 70%
Moeras 2 40%
Sand 2 40%
Grot 2 50%
Tundra 2 40%

Back to start