Gees

Vlak 3

 

Bevorder na:

Advance from: Wraith

LP: 33  Cost: 44  Skuiwe: Orde: chaoties  EP: 100

Vermoëns:

Partykeer genoem die 'hol manne' word geeste gebruik as die regter-arm van hul meester se kragte. Hierdie gedrogte boesem vrees in en hulle pas hul meester se werf op sonder om te slaap.

Die skepping van een van hierdie is nie maklik nie, en die regte gevaar is dat as jy een van hulle raakloop sal daar hoogs waarskynlik 'n baie meer gevaarlike mag op hierdie een se hakke volg.

Spesiale Nota's: 'n Trefhou deur hul lem sal die lewe uit hul slag-offer dreineer, en dit sal die gees se kragte aanvul. Geeste het baie ongewone weerstende teen skade en beweeg stadig oor die oop-waters.


aanvalle

Naam Tipe Trefhoue Afstand Spesiaal
Dodelem lem 9-4 short dreineer 
kla koue 6-3 long  

Weerstande

lem 40%
koue 70%
vuur 10%
heilige -50%
impak 40%
steek 40%

Terreinverstellings

Terrein Beweging Verdediging
Kasteel 1 50%
Dorpie 1 50%
Diep Water 4 50%
Vlak Water 3 50%
Graslande 1 50%
Woud 1 50%
Heuwels 1 50%
Berge 1 50%
Moeras 1 50%
Sand 1 50%
Grot 1 40%
Tundra 1 50%

Back to start