Spiesvegter

Vlak 1

 

Bevorder na: Swaardvegter  Lansdraer  Spiesgooier 

Advance from: Boer

LP: 36  Cost: 14  Skuiwe: Orde: wettig  EP: 42

Vermoëns:

Swaarde is vir baie plaas arbeiders 'n luukse wat hulle nie kan bekostig nie. Spiese is makliker om te maak en werk net so goed sonder 'n metaal kop, alhoewel meeste een kan bekostig. Geklee in leer lyfbeskerming, en baie keer met 'n skild en 'n paar spiese as wapens, is die spiesvegters die kern van baie lëers. Meeste van die tyd word hulle in die eerste linies geplaas met net basiese opleiding.

Spesiale Nota's: Die lengte van hulle wapens veroorsaak dat die spiesvegters eerste slaan in 'n geveg, selfs al verdedig hulle.


aanvalle

Naam Tipe Trefhoue Afstand Spesiaal
spies steek 7-3 short eerste trefhou 
spies steek 6-1 long  

Weerstande

lem 0%
koue 0%
vuur 0%
heilige 20%
impak 0%
steek 0%

Terreinverstellings

Terrein Beweging Verdediging
Kasteel 1 60%
Dorpie 1 60%
Diep Water 100 20%
Vlak Water 3 20%
Graslande 1 40%
Woud 2 50%
Heuwels 2 50%
Berge 3 60%
Moeras 3 20%
Sand 2 30%
Grot 2 40%
Tundra 3 20%

Back to start