Siel Skieter

Vlak 3

 

Bevorder na:

Advance from: Been Skieter

LP: 50  Cost: 34  Skuiwe: Orde: chaoties  EP: 100

Vermoëns:

Die sterkse van die lewende dooie boogskutters is gewoonlik die wat boogskutters was in hule vorige lewe. Hulle beweeg oor die slagveld, aangedryf deur 'n kwynende geheue van hulle vorige vaardigheid, terwyl hulle nie omgee, of nie weet nie, wat hul vyand of doel is nie. Hulle word net aangevuur deur die woede gebore uit die pyn van hulle lëe en onsamehangende bestaan.


aanvalle

Naam Tipe Trefhoue Afstand Spesiaal
steek steek 8-2 short  
boog steek 12-3 long  

Weerstande

lem 40%
koue 60%
vuur -20%
heilige -100%
impak -20%
steek 60%

Terreinverstellings

Terrein Beweging Verdediging
Kasteel 1 60%
Dorpie 1 60%
Diep Water 4 10%
Vlak Water 3 20%
Graslande 1 40%
Woud 2 50%
Heuwels 2 50%
Berge 3 60%
Moeras 2 30%
Sand 2 30%
Grot 2 40%
Tundra 2 40%

Back to start