Geraamte

Vlak 1

 

Bevorder na: Revenant  Doodslem 

Advance from:

LP: 30  Cost: 15  Skuiwe: Orde: chaoties  EP: 35

Vermoëns:

Geraamtes is krygers wat in 'n geveg verslaan was en weer terug gebring is deur donker toordery. Met baie min breinkrag en groot vasberadenheid, skrik hul nie vir pyn of die dood nie. Dikwels is hulle blote teenwoordigheid genoeg om iemand op die skrik op die lyf te jaag wat hul meester wil uitdaag.


aanvalle

Naam Tipe Trefhoue Afstand Spesiaal
byl lem 7-3 short  

Weerstande

lem 40%
koue 60%
vuur -20%
heilige -100%
impak -20%
steek 60%

Terreinverstellings

Terrein Beweging Verdediging
Kasteel 1 60%
Dorpie 1 60%
Diep Water 4 10%
Vlak Water 3 20%
Graslande 1 40%
Woud 2 50%
Heuwels 2 50%
Berge 3 60%
Moeras 2 30%
Sand 2 30%
Grot 2 40%
Tundra 2 40%

Back to start