Skoktroep

Vlak 2

 

Bevorder na: Yster Moker 

Advance from: Swaar Infanterie-man

LP: 52  Cost: 30  Skuiwe: Orde: wettig  EP: 110

Vermoëns:

Skok-Troepe is die elite van die swaar infanterie en helfte van hul krag is blootweg 'n kwessie van intimidasie. Die enigste manne wat hier kan aansluit moet sterk-gebou wees en hulle word gekleë in swart staal-pantser waarop skerp penne aangebring is. Hierdie troepe is 'n vrees-aanjaende skouspel en wanneer hulle die slagveld betreë met hulle swaar ysterknuppels, is dit genoeg om die moraal van die vyand te ondermyn en dikwels wonder die vyande of hulle mense of monsters is. Die groot nadeel van sulke swaar lyf-pantser is die tyd wat dit neem om in 'n geveg in te beweeg, of om te onttrek.


aanvalle

Naam Tipe Trefhoue Afstand Spesiaal
knuppel impak 18-2 short  

Weerstande

lem 50%
koue -20%
vuur -10%
heilige 20%
impak 30%
steek 40%

Terreinverstellings

Terrein Beweging Verdediging
Kasteel 1 50%
Dorpie 1 40%
Diep Water 100 20%
Vlak Water 4 10%
Graslande 1 30%
Woud 2 40%
Heuwels 3 40%
Berge 100 20%
Moeras 4 10%
Sand 2 20%
Grot 2 40%
Tundra 4 20%

Back to start