Skaduwee

Vlak 2

 

Bevorder na: Nag Gaunt 

Advance from: Spook

LP: 24  Cost: 30  Skuiwe: Orde: chaoties  EP: 100

Vermoëns:

Toe lig in die wêreld kom, en vorm gee aan die onbekende, moes vrees onttrek na die donker. Van daardie dag af is die mensdom bang vir die donker, alhoewel niemand eintlik weet hoekom nie.

Daardie vraag word maklik deur die nekromanser beantwoord.

Spesiale Nota's: Terwyl 'n bondgenoot van die donker die vyand se aandag aftrek, kan die donker-skadu die opponent se rug aanval, en soedoende dubbel skade berokken. Die Skadu's het buitengewone weerstande teen skade en beweeg stadig oor oop water. Die Skadu's kan in die nag wegkruip, en geen teken van hul teenwoordigheid los nie.


aanvalle

Naam Tipe Trefhoue Afstand Spesiaal
kloue lem 8-3 short rugsteek 

Weerstande

lem 60%
koue 70%
vuur 10%
heilige -50%
impak 50%
steek 60%

Terreinverstellings

Terrein Beweging Verdediging
Kasteel 1 50%
Dorpie 1 50%
Diep Water 4 50%
Vlak Water 3 50%
Graslande 1 50%
Woud 1 50%
Heuwels 1 50%
Berge 1 50%
Moeras 1 50%
Sand 1 50%
Grot 1 40%
Tundra 1 50%

Back to start