Vlak 2
Bevorder na:
Advance from: Sauriaan
LP: 32 Cost: 28 Skuiwe: 7 Orde: chaoties EP: 100
Vermoëns:
Sauriaanse Krygers is baie vernuftig met 'n spies. Nieteenstaande hulle traë koudbloedige erfenis, en hul tingerigheid, word hulle hoog aangeskryf as verkenners. Hulle kan baie goed deur rowwe terreine, soos berge, navigeer en rondom hulle teenstanders. Saurianse krygers is slim genoeg om hier-uit voordeel te trek.
Naam | Tipe | Trefhoue | Afstand | Spesiaal | |
![]() |
spies | steek | 6-4 | short | |
![]() |
spies | steek | 5-2 | long |
lem | 0% |
koue | -20% |
vuur | -10% |
heilige | 20% |
impak | 0% |
steek | 10% |
Terrein | Beweging | Verdediging |
Kasteel | 1 | 60% |
Dorpie | 1 | 50% |
Diep Water | 100 | 0% |
Vlak Water | 3 | 40% |
Graslande | 1 | 40% |
Woud | 2 | 60% |
Heuwels | 1 | 60% |
Berge | 2 | 60% |
Moeras | 1 | 60% |
Sand | 1 | 60% |
Grot | 1 | 60% |
Tundra | 4 | 30% |