Vlak 1
Bevorder na: Sauriaanse Lokval-steller
LP: 22 Cost: 15 Skuiwe: 6 Orde: chaoties EP: 30
Vermoëns:
Sauriaanse Skermutselaars is vernuftig met 'n spies. Nieteenstaande hulle traë koudbloedige erfenis, en hul tingerigheid, word hulle hoog aangeskryf as verkenners. Hulle kan baie goed deur rowwe terreine, soos berge, navigeer en rondom hulle teenstanders. Die beste Skermutselaars word bevorder na Sauriaanse Lokval-stellers.
Naam | Tipe | Trefhoue | Afstand | Spesiaal | |
![]() |
spies | steek | 4-4 | short | |
![]() |
spies | steek | 4-2 | long |
lem | 0% |
koue | -20% |
vuur | -10% |
heilige | 20% |
impak | 0% |
steek | 10% |
Terrein | Beweging | Verdediging |
Kasteel | 1 | 60% |
Dorpie | 1 | 50% |
Diep Water | 100 | 0% |
Vlak Water | 3 | 40% |
Graslande | 1 | 40% |
Woud | 2 | 60% |
Heuwels | 1 | 60% |
Berge | 2 | 60% |
Moeras | 1 | 60% |
Sand | 1 | 60% |
Grot | 1 | 60% |
Tundra | 4 | 30% |