Vlak 3
Bevorder na:
Advance from: Sauriaanse Lokval-steller
LP: 43 Cost: 45 Skuiwe: 7 Orde: chaoties EP: 100
Vermoëns:
Sauriaanse Flankers is baie vernuftig met 'n spies. Nieteenstaande hulle traë koudbloedige erfenis, en hul tingerigheid, word hulle hoog aangeskryf as verkenners. Hulle kan baie goed deur rowwe terreine, soos berge, navigeer en rondom hulle teenstanders. Saurianse Flankers is slim genoeg om hier-uit voordeel te trek.
Naam | Tipe | Trefhoue | Afstand | Spesiaal | |
![]() |
spies | steek | 8-4 | short | |
![]() |
spies | steek | 7-2 | long |
lem | 0% |
koue | -20% |
vuur | -10% |
heilige | 20% |
impak | 0% |
steek | 10% |
Terrein | Beweging | Verdediging |
Kasteel | 1 | 60% |
Dorpie | 1 | 50% |
Diep Water | 100 | 0% |
Vlak Water | 3 | 40% |
Graslande | 1 | 40% |
Woud | 2 | 60% |
Heuwels | 1 | 60% |
Berge | 2 | 60% |
Moeras | 1 | 60% |
Sand | 1 | 60% |
Grot | 1 | 60% |
Tundra | 4 | 30% |