Vlak 2
Bevorder na: Sauriaanse Flanker 
Advance from: Sauriaanse Skermutselaar
LP: 32 Cost: 28 Skuiwe: 7 Orde: chaoties EP: 70
Vermoëns:
Sauriaanse Lokval-stellers is baie vernuftig met 'n spies. Nieteenstaande hulle traë koudbloedige erfenis, en hul tingerigheid, word hulle hoog aangeskryf as verkenners. Hulle kan baie goed deur rowwe terreine, soos berge, navigeer en rondom hulle teenstanders. Die beste Saurianse Lokval-stellers word bevorder na Sauriaanse Flankers.
Naam | Tipe | Trefhoue | Afstand | Spesiaal | |
![]() |
spies | steek | 6-4 | short | |
![]() |
spies | steek | 5-2 | long |
lem | 0% |
koue | -20% |
vuur | -10% |
heilige | 20% |
impak | 0% |
steek | 10% |
Terrein | Beweging | Verdediging |
Kasteel | 1 | 60% |
Dorpie | 1 | 50% |
Diep Water | 100 | 0% |
Vlak Water | 3 | 40% |
Graslande | 1 | 40% |
Woud | 2 | 60% |
Heuwels | 1 | 60% |
Berge | 2 | 60% |
Moeras | 1 | 60% |
Sand | 1 | 60% |
Grot | 1 | 60% |
Tundra | 4 | 30% |