Vlak 1
Bevorder na: Saurianse Vegter 
LP: 22 Cost: 13 Skuiwe: 7 Orde: chaoties EP: 30
Vermoëns:
Sauriaane is baie vernuftig met 'n spies. Nieteenstaande hulle traë koudbloedige erfenis, en hul tingerigheid, word hulle hoog aangeskryf as verkenners. Hulle kan baie goed deur rowwe terreine, soos berge, navigeer en rondom hulle teenstanders. Die beste Sauriane word bevorder tot Saurianse krygers.
Naam | Tipe | Trefhoue | Afstand | Spesiaal | |
![]() |
spies | steek | 4-4 | short | |
![]() |
spies | steek | 4-2 | long |
lem | 0% |
koue | -20% |
vuur | -10% |
heilige | 20% |
impak | 0% |
steek | 10% |
Terrein | Beweging | Verdediging |
Kasteel | 1 | 60% |
Dorpie | 1 | 50% |
Diep Water | 100 | 0% |
Vlak Water | 3 | 40% |
Graslande | 1 | 40% |
Woud | 2 | 60% |
Heuwels | 1 | 60% |
Berge | 2 | 60% |
Moeras | 1 | 60% |
Sand | 1 | 60% |
Grot | 1 | 60% |
Tundra | 4 | 30% |