Koninklike Wag

Vlak 3

 

Bevorder na:

Advance from: Swaardvegter

LP: 75  Cost: 80  Skuiwe: Orde: wettig  EP: 100

Vermoëns:

Koninklike Wagte word gekies uit die beste swaardvegters in Wesnoth. Terwyl hulle dien onder die Adelstand, word hulle as lyfwagte gebruik, en gedeeltelik as amptenare van hulle werkgewers. 'n Spesiale mag van Koninklike Wagte is ge-stasioneer in die hoofstad en dit is hulle plig om die kasteel-gronde en die koninklike familie te bewaak. As gevolg van die vertroue wat hulle meerderes in hulle plaas, word hulle, liewers as huursoldate, gebruik as dit kom by sake van kardinale belang. Hulle betroubaarheid en vernuf in naby-gevegte is hulle beste kenmerke, en hulle is ook daarvoor beroemd.


aanvalle

Naam Tipe Trefhoue Afstand Spesiaal
swaard lem 12-4 short  

Weerstande

lem 20%
koue 0%
vuur 0%
heilige 20%
impak 20%
steek 0%

Terreinverstellings

Terrein Beweging Verdediging
Kasteel 1 60%
Dorpie 1 60%
Diep Water 100 20%
Vlak Water 3 20%
Graslande 1 40%
Woud 2 50%
Heuwels 2 50%
Berge 3 60%
Moeras 3 20%
Sand 2 30%
Grot 2 40%
Tundra 3 20%

Back to start