Uitvaagsel

Vlak 2

 

Bevorder na: Moordenaar 

Advance from: Dief

LP: 36  Cost: 30  Skuiwe: Orde: chaoties  EP: 70

Vermoëns:

Die tou-leiers van enige groep diewe verdien hulle range deur hulle vernuf. Hierdie uitvaagsels het al baie onaangename oomblike gehad terwyl hulle vlug deur skares vanaf iemand wat hulle wil leed aandoen. Meesters van die mesgeveg, kan hulle ook messe gooi met betroubare akkuraatheid, en lang ure se rondsluip in die nag maak hulle ook gemaklin in 'n nag-geveg.

Spesiale Nota's: Terwyl 'n bondgenoot van die uitvaagsel die vyand se aandag aftrek, mag die uitvaagsel rugsteek, en dit berokken dubbele skade terwyl die uitvaagsel agter die vyand ronsluip.


aanvalle

Naam Tipe Trefhoue Afstand Spesiaal
dolk lem 6-3 short rugsteek 
mes lem 4-3 long  

Weerstande

lem -30%
koue 0%
vuur 0%
heilige 20%
impak -20%
steek -20%

Terreinverstellings

Terrein Beweging Verdediging
Kasteel 1 70%
Dorpie 1 70%
Diep Water 100 30%
Vlak Water 2 40%
Graslande 1 60%
Woud 2 70%
Heuwels 2 70%
Berge 3 70%
Moeras 2 40%
Sand 2 40%
Grot 2 50%
Tundra 2 40%

Back to start