Revenant

Vlak 2

 

Bevorder na: Draug 

Advance from: Geraamte

LP: 43  Cost: 25  Skuiwe: Orde: chaoties  EP: 85

Vermoëns:

Deur hulle 'n vals lewe te gee nadat hulle opgeroep is uit die dode, vind die kreature genaamd Revenante, hulself weer in die stryd. Hulle was duidelik groot krygers in hulle vorige lewe, alhoewel die geheue daarvan al lank al verby is. Selfs die towenaars wat hulle oproep kan net spekuleer oor hulle verlede. Nadat ons hierde vra ten syde stel, moet ons sê die Revenant is 'n kragtige wapen in 'n geveg, 'n onverskrokke kryger wat nie pyn voel nie, en wat tot die bitter einde sal veg.


aanvalle

Naam Tipe Trefhoue Afstand Spesiaal
byl lem 8-4 short  

Weerstande

lem 40%
koue 60%
vuur -20%
heilige -100%
impak -20%
steek 60%

Terreinverstellings

Terrein Beweging Verdediging
Kasteel 1 60%
Dorpie 1 60%
Diep Water 4 10%
Vlak Water 3 20%
Graslande 1 40%
Woud 2 50%
Heuwels 2 50%
Berge 3 60%
Moeras 2 30%
Sand 2 30%
Grot 2 40%
Tundra 2 40%

Back to start