Rooi Towenares

Vlak 2

 

Bevorder na: Opper Towenares  Silwer Towenares 

Advance from: Towenaar

LP: 42  Cost: 60  Skuiwe: Orde: neutraal  EP: 100

Vermoëns:

Na hulle hul vakleerlingskap suksesvol voltooi het, verruil hulle die blou kleed van 'n leerling vir dié van 'n meester. Die gewone mense besef nie aldag hoe belangrik hierdie verandering is nie en noem hulle dikwels Meester Towenaars verkeerdelik 'Rooi Towenaars'. Verder wor die simboliek van die rooi kleed ook dikwels verkeerd geïnterpreteer as sou dit beteken dat dit die towenaar se vermoë om vuur uit lug uit op te tower aandui. Al is dit 'n nuttige toertjie, word dit allerweë beskou as 'n krasse toepassing van die kennis wat hulle met moeite versamel het. Al is hulle fisies maar swak en is hulle nie as vegters opgelei nie, het 'Rooi Towenaars' 'n hele paar toertjies in hul moue, insluitende die vuurvlamme wat hulle volksnaam gevestig het.

Spesiale Nota's: Die Rooi Towenaar se vuurballe het baie toorkrag en daarom is die waarskynlikheid dat hulle gaan tref altyd hoog.


aanvalle

Naam Tipe Trefhoue Afstand Spesiaal
staf impak 6-2 short  
vuurbal vuur 8-4 long magies 

Weerstande

lem 0%
koue 0%
vuur 10%
heilige 20%
impak 0%
steek 0%

Terreinverstellings

Terrein Beweging Verdediging
Kasteel 1 60%
Dorpie 1 60%
Diep Water 100 20%
Vlak Water 3 20%
Graslande 1 40%
Woud 2 50%
Heuwels 2 50%
Berge 3 60%
Moeras 3 20%
Sand 2 30%
Grot 2 40%
Tundra 3 20%

Back to start