Vlak 2
Bevorder na: Oorlogs Prinses 
LP: 48 Cost: 110 Skuiwe: 6 Orde: neutraal EP: 150
Vermoëns:
Die prinses is van koninklike geboorte en het van vroegs af al geleer om met swaarde te veg by die beste generaals en gevegstaktieke by die groot leermeesters, wat haar 'n uitstekende vegter asook leier maak. Die eenhede uit laer vlakke om haar sal beter veg as gevolg van haar teenwoordigheid. Die Prinses is ook vlugvoetig en handvaardig amper soos 'n dief.
Naam | Tipe | Trefhoue | Afstand | Spesiaal | |
![]() |
swaard | lem | 11-4 | short |
lem | -30% |
koue | 0% |
vuur | 0% |
heilige | 20% |
impak | -20% |
steek | -20% |
Terrein | Beweging | Verdediging |
Kasteel | 1 | 70% |
Dorpie | 1 | 70% |
Diep Water | 100 | 30% |
Vlak Water | 2 | 40% |
Graslande | 1 | 60% |
Woud | 2 | 70% |
Heuwels | 2 | 70% |
Berge | 3 | 70% |
Moeras | 2 | 40% |
Sand | 2 | 40% |
Grot | 2 | 50% |
Tundra | 2 | 40% |