Lansdraer

Vlak 2

 

Bevorder na: Halbardier 

Advance from: Spiesvegter

LP: 52  Cost: 37  Skuiwe: Orde: wettig  EP: 80

Vermoëns:

Belowende spiesmanne in Wesnoth se leër word dikwels bevorder om lanse te dra. Hulle kry dan ook uitrustings wat baie beter is as die losse versameling leerbeskerming wat hulle voorheen as jong rekrute gehad het. 'n Lans is 'n baie langer wapen as 'n spies en laat jou toe om ander gevegstaktieke te gebruik. 'n Muur van lansdraers is 'n groot kopseer vir enige Kavellerie stormloop en met die nodige opleiding en dissipline kan Lansdraers ook die meeste voetsoldate terughou.

Spesiale Nota's: Die lengte van hulle wapens laat Lansdraers toe om altyd eerste toe te slaan in 'n nabygeveg.


aanvalle

Naam Tipe Trefhoue Afstand Spesiaal
lans steek 10-3 short eerste trefhou 

Weerstande

lem 0%
koue 0%
vuur 0%
heilige 20%
impak 0%
steek 40%

Terreinverstellings

Terrein Beweging Verdediging
Kasteel 1 60%
Dorpie 1 60%
Diep Water 100 20%
Vlak Water 3 20%
Graslande 1 40%
Woud 2 50%
Heuwels 2 50%
Berge 3 60%
Moeras 3 20%
Sand 2 30%
Grot 2 40%
Tundra 3 20%

Back to start