Vlak 3
Bevorder na:
Advance from: Misdadiger Prinses
LP: 62 Cost: 150 Skuiwe: 7 Orde: chaoties EP: 100
Vermoëns:
Die Prinses, 'n koninklike met geboorte, het die swaardkuns by die beste generaals aangeleer en gevegstaktieke by die grootste wysgere, wat haar beide 'n gedugte vegter en leier maak. Ongelukkig is sy egter die produk van 'n mislukte aristrokrasie wat die lewe van 'n Misdadiger volg. Sy droom van haar eie Koninginkryk met die buit wat sy langs die pad kry en sy is naby aan haar doelwit.
Naam | Tipe | Trefhoue | Afstand | Spesiaal | |
![]() |
staf | impak | 9-3 | short | |
![]() |
slinger | impak | 8-4 | long |
lem | -30% |
koue | 0% |
vuur | 0% |
heilige | 20% |
impak | -20% |
steek | -20% |
Terrein | Beweging | Verdediging |
Kasteel | 1 | 70% |
Dorpie | 1 | 70% |
Diep Water | 100 | 30% |
Vlak Water | 2 | 40% |
Graslande | 1 | 60% |
Woud | 2 | 70% |
Heuwels | 2 | 70% |
Berge | 3 | 70% |
Moeras | 2 | 40% |
Sand | 2 | 40% |
Grot | 2 | 50% |
Tundra | 2 | 40% |