Misdadiger Prinses

Vlak 2

 

Bevorder na: Misdadiger Koningin 

Advance from:

LP: 46  Cost: 50  Skuiwe: Orde: chaoties  EP: 80

Vermoëns:

Die Prinses, 'n koninklike met geboorte, het die swaardkuns by die beste generaals aangeleer en gevegstaktieke by die grootste wysgere, wat haar beide 'n gedugte vegter en leier maak. Sy droom van haar eie Koninginkryk met die buit wat sy langs die pad kry.


aanvalle

Naam Tipe Trefhoue Afstand Spesiaal
staf impak 7-2 short  
slinger impak 6-3 long  

Weerstande

lem -30%
koue 0%
vuur 0%
heilige 20%
impak -20%
steek -20%

Terreinverstellings

Terrein Beweging Verdediging
Kasteel 1 70%
Dorpie 1 70%
Diep Water 100 30%
Vlak Water 2 40%
Graslande 1 60%
Woud 2 70%
Heuwels 2 70%
Berge 3 70%
Moeras 2 40%
Sand 2 40%
Grot 2 50%
Tundra 2 40%

Back to start