Misdadiger

Vlak 2

 

Bevorder na:

Advance from: Skurkie

LP: 40  Cost: 40  Skuiwe: Orde: chaoties  EP: 100

Vermoëns:

Na jare se diens sal die 'skurkie's' uitendelik bevorder word in die range van hulle dief-genote. As hulle eers hulself in gevegte bewys het word hulle meer gevaarlike take opgelê en kry 'n groter gedeelte van die buit. Alhoewel hulle opponente dink hulle keuse van wapens is koddig, weet die misdadigers hoe dodelik dit kan wees en dat daar baie ammunisie beskikbaar is. Misdadigers hou nie daarvan om helder oordag te veg nie, en is meer tuis in die skadu's van die nag.


aanvalle

Naam Tipe Trefhoue Afstand Spesiaal
knuppel impak 7-2 short  
slinger impak 6-3 long  

Weerstande

lem -30%
koue 0%
vuur 0%
heilige 20%
impak -20%
steek -20%

Terreinverstellings

Terrein Beweging Verdediging
Kasteel 1 70%
Dorpie 1 70%
Diep Water 100 30%
Vlak Water 2 40%
Graslande 1 60%
Woud 2 70%
Heuwels 2 70%
Berge 3 70%
Moeras 2 40%
Sand 2 40%
Grot 2 50%
Tundra 2 40%

Back to start