Orkse Kryger

Vlak 2

 

Bevorder na: Orkse Meesterkryger 

Advance from: Orkse Knor

LP: 52  Cost: 22  Skuiwe: Orde: chaoties  EP: 60

Vermoëns:

Aangesien hierdie orke die kuns van die dubblele swaarde bemeester het, word Orkse Krygers hoog aangeskryf by die Orke en gevrees deur hul teenstanders. Die enigste swakheid wat hulle het is dat hulle nie kan boogskiet nie, en dus nie 'n afstandswapen het om hulself mee te verdedig nie.


aanvalle

Naam Tipe Trefhoue Afstand Spesiaal
swaard lem 10-3 short  

Weerstande

lem 0%
koue 0%
vuur 0%
heilige 20%
impak 0%
steek 0%

Terreinverstellings

Terrein Beweging Verdediging
Kasteel 1 60%
Dorpie 1 60%
Diep Water 100 20%
Vlak Water 3 20%
Graslande 1 40%
Woud 2 50%
Heuwels 1 50%
Berge 2 60%
Moeras 3 30%
Sand 2 30%
Grot 2 40%
Tundra 3 20%

Back to start