Vlak 2
Bevorder na:
Advance from: Orkse Moordenaar
LP: 36 Cost: 25 Skuiwe: 6 Orde: chaoties EP: 100
Vermoëns:
Die groter, en in meeste gevalle, meer behendige orkse moordenaars word 'Slagters' genoem deur hul vyande. Hoekom hul so genoem word is nie baie duidelike nie, maar Slagters is rats en baie beweegbaar in 'n geveg. Die rede hiervoor is omdat hulle so te sê geen lyf-pantser dra nie. Hulle gekose wapen, gif, is 'n ongenaakbare instrument, en die gebruik hiervan is greeld die rede vir 'n orkse oorwinning.
Spesiale Nota's: Orkse Slagters gebruik gif op hul gooimesse, en die slagoffers van die gif sal aanhoudend lewenspunte verloor todat hulle kan genees word deur 'n dorpie of geneeser.
Naam | Tipe | Trefhoue | Afstand | Spesiaal | |
![]() |
dolk | lem | 12-2 | short | |
![]() |
gooimesse | lem | 6-3 | long | gif |
lem | -30% |
koue | 0% |
vuur | 0% |
heilige | 20% |
impak | -20% |
steek | -20% |
Terrein | Beweging | Verdediging |
Kasteel | 1 | 70% |
Dorpie | 1 | 70% |
Diep Water | 100 | 30% |
Vlak Water | 2 | 40% |
Graslande | 1 | 60% |
Woud | 2 | 70% |
Heuwels | 2 | 70% |
Berge | 3 | 70% |
Moeras | 2 | 40% |
Sand | 2 | 40% |
Grot | 2 | 50% |
Tundra | 2 | 40% |