Vlak 1
Bevorder na:
LP: 23 Cost: 21 Skuiwe: 5 Orde: chaoties EP: 100
Vermoëns:
Orkse Toordokters is die bewaarders van die Orkse Toorkuns. Gerespekteer onder die Orkse stamme, vorm hul deel van die Orkse Raad, wat belangrike besluite neem vir die hele Orkse gemeenskap. Hulle arbitreer die vele konflikte wat onstaan as gevolg van die Orke se argementiewe natuur. Alhoewel fisies swak ( vir 'n Ork ), is die Orkse Toordokters goed met hulle toorkuns en kan hule vyande besweer, wat die lewe uit die vyand dreineer.
Naam | Tipe | Trefhoue | Afstand | Spesiaal | |
![]() |
staf | impak | 5-1 | short | |
![]() |
vloek | steek | 8-2 | long | dreineer |
![]() |
staf | impak | 6-1 | short | |
![]() |
vloek | steek | 7-2 | long | dreineer |
![]() |
staf | impak | 4-1 | short | |
![]() |
vloek | steek | 9-2 | long | dreineer |
lem | 0% |
koue | 0% |
vuur | 0% |
heilige | 20% |
impak | 0% |
steek | 0% |
Terrein | Beweging | Verdediging |
Kasteel | 1 | 60% |
Dorpie | 1 | 70% |
Diep Water | 100 | 20% |
Vlak Water | 3 | 20% |
Graslande | 1 | 40% |
Woud | 2 | 50% |
Heuwels | 2 | 50% |
Berge | 3 | 60% |
Moeras | 3 | 20% |
Sand | 2 | 30% |
Grot | 2 | 40% |
Tundra | 3 | 20% |