Vlak 2
Bevorder na: Orkse Heerser 
Advance from: Orkse Leier
LP: 60 Cost: 120 Skuiwe: 6 Orde: chaoties EP: 120
Vermoëns:
Orkse Heersers is aan bevel van hulle stam. Hulle neem die belangrike besluite en lei hulle manskappe in 'n geveg. Hulle dra 'n boog net omdat dit nodig is, want hulle is meer vernuftig met 'n swaard. Oor die algemeen is hulle kragtige vegters. Hulle naturlike leierskap vernuf maak hulle baie kosbaar in 'n stryd. As die heerser dood gaan, is die stryd verlore.
Naam | Tipe | Trefhoue | Afstand | Spesiaal | |
![]() |
swaard | lem | 9-3 | short | |
![]() |
boog | steek | 6-3 | long |
lem | 0% |
koue | 0% |
vuur | 0% |
heilige | 20% |
impak | 0% |
steek | 0% |
Terrein | Beweging | Verdediging |
Kasteel | 1 | 60% |
Dorpie | 1 | 60% |
Diep Water | 100 | 20% |
Vlak Water | 3 | 20% |
Graslande | 1 | 40% |
Woud | 2 | 50% |
Heuwels | 1 | 50% |
Berge | 2 | 60% |
Moeras | 3 | 30% |
Sand | 2 | 30% |
Grot | 2 | 40% |
Tundra | 3 | 20% |