Orkse Moordenaar

Vlak 1

 

Bevorder na: Orkse Slagter 

Advance from:

LP: 26  Cost: 17  Skuiwe: Orde: chaoties  EP: 30

Vermoëns:

Alhoewel party dink gif is 'n lafaard se wapen, is gif 'n gunsteling wapen van die orke - veral die wat maar skraal gebou is. Orkse sluipmoordenaars smeer gif aan die lemme van hul gooimesse. Hulle is meestal maar tingerig, maar verbasend rats. Hulle is selde die een wat die finale hou slaan, maar hul taktiek is van groot hulp vir hulle groter en meer brutale stamgenoote.

Spesiale Nota's: Orkse Moordenaars gebruik gif op hulle gooimese en die slagoffers van hierdie gif sal aanhoudend lewenspunte verloor todat hulle deur 'n dorpie of 'n geneeser kan behandel word.


aanvalle

Naam Tipe Trefhoue Afstand Spesiaal
dolk lem 8-1 short  
gooimesse lem 3-3 long gif 

Weerstande

lem -30%
koue 0%
vuur 0%
heilige 20%
impak -20%
steek -20%

Terreinverstellings

Terrein Beweging Verdediging
Kasteel 1 70%
Dorpie 1 70%
Diep Water 100 30%
Vlak Water 2 40%
Graslande 1 60%
Woud 2 70%
Heuwels 2 70%
Berge 3 70%
Moeras 2 40%
Sand 2 40%
Grot 2 50%
Tundra 2 40%

Back to start