Orkse Boogskutter

Vlak 1

 

Bevorder na: Orkse Kruisboogman 

Advance from:

LP: 32  Cost: 14  Skuiwe: Orde: chaoties  EP: 30

Vermoëns:

Orkse Boogskutters word deur baie van hulle makkers gesien as 'n laer vorm van kryger want hulle val die vyand vanuit 'n afstand aan. Aangesien meeste orke weier om te leer hoe om 'n boog te hanteer, word die Orkse Boogskutter as onmisbaar in die Orkse Lëer beskou.


aanvalle

Naam Tipe Trefhoue Afstand Spesiaal
dolk lem 3-2 short  
boog steek 5-3 long  
boog vuur 5-2 long  

Weerstande

lem 0%
koue 0%
vuur 0%
heilige 20%
impak 0%
steek 0%

Terreinverstellings

Terrein Beweging Verdediging
Kasteel 1 60%
Dorpie 1 60%
Diep Water 100 20%
Vlak Water 3 20%
Graslande 1 40%
Woud 2 50%
Heuwels 1 50%
Berge 2 60%
Moeras 3 30%
Sand 2 30%
Grot 2 40%
Tundra 3 20%

Back to start