Org

Vlak 2

 

Bevorder na:

Advance from: Jong Mensvreter

LP: 68  Cost: 30  Skuiwe: Orde: neutraal  EP: 100

Vermoëns:

Orge is reus-agtige gedrogte wat gewoonlik alleen leef in die wildernis. Hulle lyk nogal na mense, maar is groot en misvorm. Alhoewel jy maklik vir hulle kan weghardloop, en hulle is ook nie baie slim nie, moet jy egter nooit hulle krag onderskat nie.


aanvalle

Naam Tipe Trefhoue Afstand Spesiaal
slagtersbyl lem 10-3 short  

Weerstande

lem 20%
koue 0%
vuur 0%
heilige 20%
impak 0%
steek 20%

Terreinverstellings

Terrein Beweging Verdediging
Kasteel 1 40%
Dorpie 1 40%
Diep Water 100 20%
Vlak Water 2 20%
Graslande 1 30%
Woud 2 40%
Heuwels 1 50%
Berge 2 60%
Moeras 2 20%
Sand 2 30%
Grot 1 40%
Tundra 2 20%

Back to start