Vlak 2
Bevorder na: Sielsuiger  Duistere Towenaar 
Advance from: Ervare Swartsiel
LP: 58 Cost: 38 Skuiwe: 5 Orde: chaoties EP: 80
Vermoëns:
Een van die grootse kringe van wat ons klassifiseer as 'swart toordery' is die kuns van nekromanse. Dit is die bekwaamheid om die dooies op te roep en vir hul 'n vals lewe te gee. Hierdie bekwaamheid, in al sy aspekte, was die eerste stap om die dood uit sy slagoffer te kul, maar daar was ernstige nagevolge. Hierdie kuns alleen is dalk wat die mensdom laat besluit het om 'swart toordery' sterk af te keur en wat hulle laat vrees het vir 'n nuwe duistere arsenaal.
Spesiale Nota's: Die afstand-toordery van 'n nekromanser is magies, en het 'n hoë kans vir 'n trefhou teen die vyand.
Naam | Tipe | Trefhoue | Afstand | Spesiaal | |
![]() |
staf | impak | 4-3 | short | |
![]() |
rillingsgolf | koue | 12-2 | long | magies |
lem | 0% |
koue | 0% |
vuur | 0% |
heilige | 20% |
impak | 0% |
steek | 0% |
Terrein | Beweging | Verdediging |
Kasteel | 1 | 60% |
Dorpie | 1 | 60% |
Diep Water | 100 | 20% |
Vlak Water | 3 | 20% |
Graslande | 1 | 40% |
Woud | 2 | 50% |
Heuwels | 2 | 50% |
Berge | 3 | 60% |
Moeras | 3 | 20% |
Sand | 2 | 30% |
Grot | 2 | 40% |
Tundra | 3 | 20% |