Naga Kryger

Vlak 2

 

Bevorder na: Naga Mirmidoon 

Advance from: Naga Vegter

LP: 43  Cost: 40  Skuiwe: Orde: neutraal  EP: 66

Vermoëns:

Baie van die jong krygers van die Naga streef daarna om eendag goed genoeg te wees om 'n tweede swaard te verdien. Die kuns om twee swaarde te gelykertyd vernuftig te hanteer, word by die Naga anders geleer as byvoorbeeld, die Orke. Die Naga's gebruik hulle slangvorm na die beste van hul vermoë en draai en swaai vinnig om houe te vermy. Dit maak hulle gevaarlik op land, maar die digtheid van die water vertraag hulle vermoë om dit te doen.


aanvalle

Naam Tipe Trefhoue Afstand Spesiaal
swaard lem 7-4 short  

Weerstande

lem 0%
koue -20%
vuur 0%
heilige 20%
impak 0%
steek 0%

Terreinverstellings

Terrein Beweging Verdediging
Kasteel 2 50%
Dorpie 1 40%
Diep Water 1 50%
Vlak Water 1 60%
Graslande 2 40%
Woud 3 30%
Heuwels 3 40%
Berge 100
Moeras 1 60%
Sand 1 50%
Grot 1 20%
Tundra 2 30%

Back to start