Vlak 3
Bevorder na:
Advance from: Naga Kryger
LP: 49 Cost: 90 Skuiwe: 7 Orde: neutraal EP: 100
Vermoƫns:
Die mees ervare van die naga lem-meesters word ingelyf by die kasteel van Myrmidon en hulle is meesters van die dubbel-lem kuns. Hulle val net so vinnig aan soos die slange - waarna hulle lyk, en val dan grasieus terug. Hulle is sterk vyande op enige oop terrein, en hulle vermoƫ om vinning te kan swem maak van hulle 'n gedugte en baie beweegbare mag.
Naam | Tipe | Trefhoue | Afstand | Spesiaal | |
![]() |
swaard | lem | 8-6 | short |
lem | 0% |
koue | -20% |
vuur | 0% |
heilige | 20% |
impak | 0% |
steek | 0% |
Terrein | Beweging | Verdediging |
Kasteel | 2 | 50% |
Dorpie | 1 | 40% |
Diep Water | 1 | 50% |
Vlak Water | 1 | 60% |
Graslande | 2 | 50% |
Woud | 3 | 30% |
Heuwels | 3 | 40% |
Berge | 100 | |
Moeras | 1 | 60% |
Sand | 1 | 60% |
Grot | 1 | 20% |
Tundra | 2 | 30% |