Berede Vegter

Vlak 1

 

Bevorder na: Berede Kryger 

Advance from:

LP: 36  Cost: 100  Skuiwe: Orde: wettig  EP: 48

Vermoëns:

Die delstand van die manne van die pleine word opgelei in ruitery saam met die rest van die ruiters om hulle magtige krygers te maak. Behalwe die opleiding, word hulle ook opgelei in leierskap, en hoe om hulle kamerade aan te voer. Hulle word dan gewoonlik die magtige kapteine van die lëers van die stamme.


aanvalle

Naam Tipe Trefhoue Afstand Spesiaal
swaard lem 6-3 short  
oggendsepter impak 8-2 short  

Weerstande

lem 20%
koue 0%
vuur 0%
heilige 20%
impak 30%
steek -20%

Terreinverstellings

Terrein Beweging Verdediging
Kasteel 1 40%
Dorpie 1 40%
Diep Water 100 20%
Vlak Water 4 20%
Graslande 1 40%
Woud 3 30%
Heuwels 2 40%
Berge 100 20%
Moeras 4 20%
Sand 2 30%
Grot 4 20%
Tundra 2 30%

Back to start