Meerman Spiesvegter

Vlak 3

 

Bevorder na:

Advance from: Meerman Spiesvegter

LP: 55  Cost: 85  Skuiwe: Orde: wettig  EP: 100

Vermoëns:

Die meermanne wat die kuns van die spies bemeerster het is byna so effektief soos 'n boogskutter. Alhoewel die gewig van hul wapens die effektiewe afstand beperk, is die trefkrag aansienlik beter. In die water is die beweeglikheid van die meermanne 'n groot voordeel, veral teen vyande wat nie kan swem nie.


aanvalle

Naam Tipe Trefhoue Afstand Spesiaal
spies steek 8-3 short  
spies steek 10-4 long  

Weerstande

lem 0%
koue 60%
vuur 0%
heilige 20%
impak 0%
steek 0%

Terreinverstellings

Terrein Beweging Verdediging
Kasteel 1 40%
Dorpie 1 40%
Diep Water 1 50%
Vlak Water 1 60%
Graslande 2 30%
Woud 5 30%
Heuwels 5 30%
Berge 100 20%
Moeras 1 60%
Sand 2 30%
Grot 3 20%
Tundra 2 30%

Back to start