Meerman Jagter

Vlak 1

 

Bevorder na: Meerman Spiesvegter  Meerman Net-gooier 

Advance from:

LP: 30  Cost: 15  Skuiwe: Orde: wettig  EP: 35

Vermoëns:

Dieselfde vaardigheid wat die meermanne gebruik het om met 'n spies vis te vang, het hulle maklik omskep in 'n oorlogswapen, veral teen die wat nie tuis voel in die water nie. In tye van nood sal baie meermin vissermanne vrywiliglik aansluit en sodoende die weermag versterk.


aanvalle

Naam Tipe Trefhoue Afstand Spesiaal
spies steek 4-2 short  
spies steek 5-3 long  

Weerstande

lem 0%
koue 60%
vuur 0%
heilige 20%
impak 0%
steek 0%

Terreinverstellings

Terrein Beweging Verdediging
Kasteel 1 40%
Dorpie 1 40%
Diep Water 1 50%
Vlak Water 1 60%
Graslande 2 30%
Woud 5 30%
Heuwels 5 30%
Berge 100 20%
Moeras 1 60%
Sand 2 30%
Grot 3 20%
Tundra 2 30%

Back to start