Meerman Verstrengelaar

Vlak 3

 

Bevorder na:

Advance from: Meerman Net-gooier

LP: 55  Cost: 80  Skuiwe: Orde: wettig  EP: 100

Vermoëns:

Die nette met gewigte aan wat deur die meermanne in oorlogvoering gebruik word is 'n moeilike wapen om goed te gebruik; diegene wat dit bemeester word deur hulle kamerade bewonder en waardeer. Die wapen help om die meerderwaardigheid van die meerman in sy element te bevestig en maak hulle ras 'n bedreiging vir enige vyand wat dit selfs net naby die water durf waag.

Spesiale Nota's: As 'n vyand in 'n net vasgevang word, word hulle vertraag en word hulle houe wat hulle in 'n geveg kan slaan met een verminder.


aanvalle

Naam Tipe Trefhoue Afstand Spesiaal
spies steek 7-3 short  
net impak 7-3 long verstadig 

Weerstande

lem 0%
koue 60%
vuur 0%
heilige 20%
impak 0%
steek 0%

Terreinverstellings

Terrein Beweging Verdediging
Kasteel 1 40%
Dorpie 1 40%
Diep Water 1 50%
Vlak Water 1 60%
Graslande 2 30%
Woud 5 30%
Heuwels 5 30%
Berge 100 20%
Moeras 1 60%
Sand 2 30%
Grot 3 20%
Tundra 2 30%

Back to start