Meermin Priesteres

Vlak 2

 

Bevorder na: Meermin Waarsegster 

Advance from: Meermin Nuweling

LP: 31  Cost: 80  Skuiwe: Orde: wettig  EP: 150

Vermoëns:

Meermanne huldig dieselfde oortuigings as die mensdom, tog om kulturele redes word die instandhouding hiervan aan die meerminne oorgelaat met hulle groter intellektuele neigings. Dit is hulle wat hulself toewy aan die ideale om vrede en lewe na die wêreld te bring en hulle wat die kuns bestudeer om siekte en beserings, kwale wat hulle met die mensdom deel, te bestry. Hulle toegewydheid en vroomheid gee hulle ook seker geestelike kragte wat hulle in staat stel om hulle mense teen die onnatuurlike te beskerm.

Spesiale Nota's: Die lig wat deur die priesteresse gewerp word besit toorkrag en staan altyd 'n goeie kans om 'n teenstander te tref. Die lig berokken enorme skade aan die wandelende dooies en doen selfs 'n bietjie skade aan lewende wesens. Priesteresse het die vermoë om diegene rondom hulle te genees en hulle van vergiftiging te verlos.


aanvalle

Naam Tipe Trefhoue Afstand Spesiaal
staf impak 5-3 short  
ligstraal heilige 6-4 long magies 

Weerstande

lem 0%
koue 60%
vuur 0%
heilige 20%
impak 0%
steek 0%

Terreinverstellings

Terrein Beweging Verdediging
Kasteel 1 40%
Dorpie 1 40%
Diep Water 1 50%
Vlak Water 1 60%
Graslande 2 30%
Woud 5 30%
Heuwels 5 30%
Berge 100 20%
Moeras 1 60%
Sand 2 30%
Grot 3 20%
Tundra 2 30%

Back to start