Meermin Nuweling

Vlak 1

 

Bevorder na: Meermin Priesteres  Meermin Verleidster 

Advance from:

LP: 27  Cost: 19  Skuiwe: Orde: wettig  EP: 50

Vermoëns:

Jong Meerminne word dikwels ingewy tot die watertoorkuns wat so eie aan hulle mense is. Die wonderbaarlike vermoëns wat dit hulle gee kan deur geen ander ras nagemaak word nie en is 'n toonbeeld van die feetjie-aard van hierdie wesens.

Ondanks hulle swakheid, is hulle gedugte teenstanders in gevegte omdat hulle die water om hulle kan gebruik om hulle vyande mee te kasty.

Spesiale Notas: Die waterspuite wat deur die meerminne opgeroep word besit toorkrag en staan altyd 'n goeie kans om hulle teenstanders te tref.


aanvalle

Naam Tipe Trefhoue Afstand Spesiaal
staf impak 7-1 short  
water sproei impak 8-2 long magies 

Weerstande

lem 0%
koue 60%
vuur 0%
heilige 20%
impak 0%
steek 0%

Terreinverstellings

Terrein Beweging Verdediging
Kasteel 1 40%
Dorpie 1 40%
Diep Water 1 50%
Vlak Water 1 60%
Graslande 2 30%
Woud 5 30%
Heuwels 5 30%
Berge 100 20%
Moeras 1 60%
Sand 2 30%
Grot 3 20%
Tundra 2 30%

Back to start