Meermin Verleidster

Vlak 2

 

Bevorder na: Mermaid Siren 

Advance from: Meermin Nuweling

LP: 38  Cost: 60  Skuiwe: Orde: wettig  EP: 90

Vermoëns:

Meerminne, soos die elwe word gebore met 'n kragtige en natuurlike vermoëns in die toorkuns, al verskil dit baie. Diegene wat hulle vermoëns bemeester word hoog geag en word hulle vaardighede vir baie dinge aangewend, baie waarvan die mensdom nie eens kan droom nie. Die gebruik daarvan teen hulle eie ras in 'n oorlog is verbode - hierdie krag van hulle is dan ook grootliks waarop hulle staatmaak om hulle teen die monsters wat uit die dieptes uitdwaal te beskerm.

Spesiale Nota's: Die waterspuite van die meerminne besit towerkrag en staan altyd 'n goeie kans om hulle teenstanders te tref.


aanvalle

Naam Tipe Trefhoue Afstand Spesiaal
staf impak 9-1 short  
water sproei impak 14-2 long magies 

Weerstande

lem 0%
koue 60%
vuur 0%
heilige 20%
impak 0%
steek 0%

Terreinverstellings

Terrein Beweging Verdediging
Kasteel 1 40%
Dorpie 1 40%
Diep Water 1 50%
Vlak Water 1 60%
Graslande 2 30%
Woud 5 30%
Heuwels 5 30%
Berge 100 20%
Moeras 1 60%
Sand 2 30%
Grot 3 20%
Tundra 2 30%

Back to start