Vlak 3
Bevorder na:
Advance from: Meermin Priesteres
LP: 41 Cost: 120 Skuiwe: 6 Orde: wettig EP: 100
Vermoëns:
Meermin Priesteresse gryp hulle roeping met 'n geesdrif aan wat hulle menslike eweknieë ietwat koud laat. Dit mag dalk sy oorsprong hê in 'n legende wat hulle oorvertel, wat vertel van 'n naamlose, donker verskrikking wat eens op 'n tyd 'n vloek van hulle soort was. Al word daar min daaroor vertel, is dit duidelik dat dit die krag van die lig was wat dit op een of ander wyse verslaan het en hulle mense veilig gemaak het.
Spesiale Nota's: Die lig wat deur 'n heilige gewerp word het towerkrag en staan altyd 'n goeie kans om 'n teenstander te tref. Die lig rig geweldige skade aan die wandelende dooies en selfs 'n bietjie aan lewende weses ook. Hulle het ook die krag van beligting wat die beligtingsvlakke langs 'n meermin verhoog.
Naam | Tipe | Trefhoue | Afstand | Spesiaal | |
![]() |
staf | impak | 7-3 | short | |
![]() |
ligstraal | heilige | 8-4 | long | magies |
lem | 0% |
koue | 60% |
vuur | 0% |
heilige | 30% |
impak | 0% |
steek | 0% |
Terrein | Beweging | Verdediging |
Kasteel | 1 | 40% |
Dorpie | 1 | 40% |
Diep Water | 1 | 50% |
Vlak Water | 1 | 60% |
Graslande | 2 | 30% |
Woud | 5 | 30% |
Heuwels | 5 | 30% |
Berge | 100 | 20% |
Moeras | 1 | 60% |
Sand | 2 | 30% |
Grot | 3 | 20% |
Tundra | 2 | 30% |