Wapenmeester

Vlak 3

 

Bevorder na:

Advance from: Duellis

LP: 54  Cost: 60  Skuiwe: Orde: wettig  EP: 100

Vermoëns:

Die meeste skermvegters beklee 'n benydenswaardige lewensposisie. Al is hulle lewenswyse roekeloos en gevaarlik, het hulle 'n tyd bereik waarin hulle die vrugte daarvan kan pluk. Hierdie here is beroemd vir hulle vaardighede en hulle windmakerige houding en het die maniere van gebore aristokrate en is hulle gesog by menige dames uit die adelstand.

Hulle het dikwels ook die luukse om hulle aanstellings te kies of om vryelik deur die land swerf as hulle sou verkies. Hulle is dikwels kapteine van 'n kasteelwag of die meesters van militêre akademies, posisies waarin hulle flambojante geaardheid nie net aanvaar word nie, maar selfs nuttig is.

Spesiale Nota's: Hulle vaardigheid in skermutselinge laat hierdie meester skermvegters toe om verby 'n teenstander se beheersone te beweeg.


aanvalle

Naam Tipe Trefhoue Afstand Spesiaal
rapier lem 7-5 short  
kruisboog steek 17-1 long  

Weerstande

lem -30%
koue 0%
vuur 0%
heilige 20%
impak -20%
steek -20%

Terreinverstellings

Terrein Beweging Verdediging
Kasteel 1 70%
Dorpie 1 70%
Diep Water 100 30%
Vlak Water 2 40%
Graslande 1 60%
Woud 2 70%
Heuwels 2 70%
Berge 3 70%
Moeras 2 40%
Sand 2 40%
Grot 2 50%
Tundra 2 40%

Back to start