Towenaar van Lig

Vlak 3

 

Bevorder na:

Advance from: Wit Magiër

LP: 42  Cost: 120  Skuiwe: Orde: wettig  EP: 100

Vermoëns:

Na jare se ervaring word die mees toegewyde wit towenaars met groot geestelike krag geseën. Deur hulle groot toewyding aan die pad van die lig, kan hulle daarop staat maak om die skadus van die nag te verjaag.

Hierdie manne en vroue, met hulle streng gedragsreëls van eerbaarheid en vroomheid, werk onverpoosd om lewe en orde na die onrustige wêreld waarin hulle leef te bring.

Spesiale Nota's: Die lig wat deur 'n towenaar gewerp word besit toorkrag en staan altyd 'n goeie kans om 'n teenstander te tref. Die lig doen berokken enorme skade aan die wandelende dooies en doen selfs 'n bietjie skade aan lewende weses. Towenaars van Lig het die vermoë om eenhede rondom hulle te genees en hulle van vergiftiging te verlos. Hulle het ook die krag van beligting wat die beligtingsvlakke in die gebied rondom hulle verhoog.


aanvalle

Naam Tipe Trefhoue Afstand Spesiaal
knuppel impak 7-3 short  
ligstraal heilige 10-4 long magies 

Weerstande

lem 0%
koue 0%
vuur 0%
heilige 30%
impak 0%
steek 0%

Terreinverstellings

Terrein Beweging Verdediging
Kasteel 1 60%
Dorpie 1 60%
Diep Water 100 20%
Vlak Water 3 20%
Graslande 1 40%
Woud 2 50%
Heuwels 2 50%
Berge 3 60%
Moeras 3 20%
Sand 2 30%
Grot 2 40%
Tundra 3 20%

Back to start