Grootboogman

Vlak 2

 

Bevorder na: Meester Boogskutter 

Advance from: Boogskutter

LP: 45  Cost: 32  Skuiwe: Orde: wettig  EP: 80

Vermoëns:

Langboë is verbode vir die beginner boogskutters bloot op grond van die fisiese wette alleen. Dit neem baie krag om een te span en die ekstra afstand en krag is nutteloos as 'n mens nie behoorlik met die wapen kan mik nie, 'n gawe wat beginners verseker nie het nie. Langboogskuts dra hulle wapens as 'n simbool van trots en die meeste boogskuts se grootste begeerte is om eendag ook een te mag gebruik.


aanvalle

Naam Tipe Trefhoue Afstand Spesiaal
swaard lem 8-2 short  
boog steek 10-3 long  

Weerstande

lem 0%
koue 0%
vuur 0%
heilige 20%
impak 0%
steek 0%

Terreinverstellings

Terrein Beweging Verdediging
Kasteel 1 60%
Dorpie 1 60%
Diep Water 100 20%
Vlak Water 3 20%
Graslande 1 40%
Woud 2 50%
Heuwels 2 50%
Berge 3 60%
Moeras 3 20%
Sand 2 30%
Grot 2 40%
Tundra 3 20%

Back to start